Galery

Die Akademie is al dekades lank bekend vir die beloning van prestasies in die natuurwetenskappe, geesteswetenskappe en kunste

Akademiepryswenners

2022

Akademiepryswenners

Akademiepryswenners

ATKV-SA Akademieprys

Die beste artikels wat in 2019 verskyn het, is deur redakteurs van geakkrediteerde tydskrifte aan die Akademie voorgelê en deur 'n paneel van vakkundiges, aangestel deur die SA Akademie, beoordeel. Die ATKV borg die prysgeld.

Pryswenners 2021

Geesteswetenskappe

Prof. Daan Wissing

Prof Daan Wissing, Sentrum vir Tekstegnologie (CTexT®), Noordwes-Universiteit vir sy artikel "Perspektief op /ɛ/-verlaging in Afrikaans" in LitNet Jaargang 16, Nommer 2, 2019.

Dr Hans HeeseDr Ulrich van der Heyden

Dr Hans Heese en dr Ulrich van der Heyden vir hulle artikel "Klaas Koen en etnografiese verwarring in die negentiende eeuse Kaapse samelewing" in SATydskrif vir Kultuurgeskiedenis 33(2), Desember 2019. Dr Heese is Navorsingsgenoot van die Departement Geskiedenis, Universiteit Stellenbosch. Dr Van der Heyden is van die Fakulteit Teologie, Humboldt-Universität zu Berlin, Duitsland en besoekende navorsingprofessor, Departement Bybelse en Antieke Studies, Unisa.

Prof. Daan Wissing

Prof Daan Wissing, Sentrum vir Tekstegnologie (CTexT®), Noordwes-Universiteit vir sy artikel "Perspektief op /ɛ/-verlaging in Afrikaans" in LitNet Jaargang 16, Nommer 2, 2019.

Dr Hans Heese
Dr Hans Heese
Dr Ulrich van der Heyden
Dr Ulrich van der Heyden

Dr Hans Heese en dr Ulrich van der Heyden vir hulle artikel "Klaas Koen en etnografieseverwarring in die negentiende eeuse Kaapse samelewing" in SATydskrif vir Kultuurgeskiedenis 33(2), Desember 2019. Dr Heese is Navorsingsgenoot van die Departement Geskiedenis, Universiteit van Stellenbosch. Dr Van derHeyden is van die Fakulteit Teologie, Humboldt-Universität zu Berlin, Duitsland en besoekendenavorsingprofessor, departement Bybelse en Antieke studies, Unisa.

Casper Lötter

Dr Casper Lötter vir sy artikel "Vrygelate gevangenes word as gevangenispersoneel aangestel: Kan Suid-Afrika leer by hierdie nuwe internasionale tendens?" in die Tydskrif vir Geesteswetenskappe 59(4), 2019.

Prof. Elvis Saaldr. Donovan Lawrence

Prof Elvis Saal, Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap, Universiteit van Suid-Afrika, en dr Donovan Lawrence, Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit van Wes-Kaapland vir hulle artikel "Ons skryf soos ons praat": Informalisering van geskrewe Afrikaans onder Afrikaanse tieners" in LitNet Jaargang 16, Nommer 1, 2019.

Casper Lötter

Dr Casper Lötter vir sy artikel "Vrygelate gevangenes word as gevangenispersoneel aangestel: Kan Suid-Afrika leer by hierdie nuwe internasionale tendens?" in Tydskrif vir Geesteswetenskappe 59(4), 2019.

Prof. Elvis SaalDr. Donovan Lawrence
Dr Donovan Lawrence

Prof Elvis Saal, Departement Afrikaans en Algemene Literatuurwetenskap, Universiteit van Suid-Afrika, en dr Donovan Lawrence, Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit van Wes-Kaapland vir hulle artikel "Ons skryf soos ons praat": Informalisering van geskrewe Afrikaans onder Afrikaanse tieners" in LitNet Jaargang 16, Nommer 1, 2019.

Natuurwetenskappe

Mnr Johan A Nöthling, prof Johan O Nöthling, prof Jan G Myburgh

Johan A Nöthling, Departement Fisika, Universiteit van Pretoria, prof Johan O Nöthling, Departement Produksiedierstudies, Onderstepoort en prof Jan G Myburgh, Eksotiese Leer Navorsingsentrum, Fakulteit Veeartsenykunde, Universiteit van Pretoria, Onderstepoort vir hulle artikel "’n Model om Nylkrokodileiers se volumes mee te skat nadat hulle uitgebroei het" in die Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 38(1) 2019. 

Mnr Johan A Nöthling, prof Johan O Nöthling, prof Jan G Myburgh

Johan A Nöthling, Departement Fisika, Universiteit van Pretoria, prof Johan O Nöthling, Departement Produksiedierstudies, Onderstepoort en prof Jan G Myburgh, Eksotiese Leer Navorsingsentrum, Fakulteit Veeartsenykunde, Universiteit van Pretoria, Onderstepoort en vir hulle artikel "’n Model om Nylkrokodileiers se volumes mee te skat nadat hulle uitgebroei het" in Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 38(1) 2019. 

Dr Stefanus Otto

Dr Stefanus Otto, dr Orbett T Alexander en prof Andreas Roodt, Departement Chemie, Universiteit van die Vrystaat vir hulle artikel "Waargenome struktuur- en reaktiwiteitsverwantskappe in trans-[PtPh(L)2Cl] tydens die verplasingreaksie van Cl- deur I- na verandering van die fosfi en-, arsien- en stibienligande (L)" in Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 38(1) 2019.

dr Orbett T Alexander prof Andreas Roodt
Dr Stefanus OttoDr Orbett T Alexander
Dr Orbett T Alexander
Prof Andreas Roodt

Dr Stefanus Otto, dr Orbett T Alexander en prof Andreas Roodt, Departement Chemie, Universiteit van die Vrystaat vir hulle artikel "Waargenome struktuur- en reaktiwiteitsverwantskappe in trans-[PtPh(L)2Cl] tydens die verplasingreaksie van Cl- deur I- na verandering van die fosfi en-, arsien- en stibienligande (L)" in Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 38(1) 2019.

Jan H Maraisprys

SKENKINGS