Hoof- Uitvoerende Beampte:
Dr Annelise de Vries
E-pos: annelise.devries@akademie.co.za
Selfoonnommer: 084 554 7290
Dr Linda Brink: linda@akademie.co.za
Lede van die Akademie is oor die hele land versprei en is ingedeel in die Fakulteit Geesteswetenskappe en die Fakulteit Natuurwetenskap en Tegnologie. Die lede is georganiseer in werkgemeenskappe. Vyf afdelings van die Akademie funksioneer op vakgrondslag: dié vir Biologiese Wetenskappe, Chemiese Wetenskappe, die Geneeskunde, Ingenieurswese en Wis- en Natuurkunde.