Ons soek Afrikaanse Wikipediane!

Die Afrikaanse Wikipedia
Skryfkompetisie vir hoërskole 2024!

Hoe skryf jy in?

Jy of jou skoolspan moet 'n artikel skryf op die Afrikaanse Wikipedia: https://af.wikipedia.org/wiki

sponsor logos Wikipedia, Pretoria FM, FEDSAS, WAT, SA Akademie

Wen die lekkerste pryse!

'n R10 000-kontantprys vir 1ste plek.
R6 000 vir 2de plek.
R3 000 vir 3de plek *

Registreer om deel te neem teen Maandag, 19 Augustus 2024

Sluitingsdatum vir artikels: Dinsdag, 15 Oktober 2024

*bepalings en voorwaardes geld

Kompetisiereëls en riglyne:

Aanlyn inskrywingsvorm:

Alle velde wat met ’n * gemerk is moet voltooi word asseblief.

SKENKINGS