Die Suid-Afrikaanse
Akademie vir Wetenskap en Kuns

Ons is 'n organisasie sonder winsoogmerk wat Afrikaans bevorder in die wetenskappe en kunste.

lees meer

Ook bekend as die SAAWK

Podsendjoernaal

Agtergrond

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK), oorspronklik De Zuid-Afrikaanse Akademie voor Taal, Letteren en Kunst, is op 2 Julie 1909 gestig.

people sitting at table

Oor die jare heen het die SAAWK bekendheid verwerf vir die gereelde toekenning van literêre pryse (waarvan die Hertzogprys die bekendste is) en ander prestigepryse, asook akademiese en geleentheidspublikasies, die werk van sy Taalkommissie rondom die standaardisering van Afrikaans, en ook die talle vakwoordeboeke en terminologielyste wat deur lede van die Akademie opgestel en gepubliseer is.

lees meer

Akademiepryse

Die Akademie is al dekades lank bekend vir die beloning van prestasies in die natuurwetenskappe, geesteswetenskappe en kunste by wyse van erepennings, pryse en medaljes. Nominasies vir die pryse word deur spesialiskomitees gekeur en vir bekroning aanbeveel. Met die bekroningstrategie lewer die Akademie 'n belangrike bydrae om 'n sterk prestasiekultuur in Suid-Afrika te skep.

SA Akademiepryse
Jan H Maraisprys
ATKV-SA Akademiepryse
Marius Joosteprys

Hulpbronne en argiewe

Nuusbriewe
Nuusbriewe
lees meer
Persverklarings
Persverklarings
lees meer
Jaarverlae
Jaarverslae
lees meer
Ander Afrikaanse Organisasies
Ander Afrikaanse Organisasies
lees meer

Donateurs

SA Akademie logo
maak toe

Welkom by die SA Akademie se nuwe webtuiste. Neem asseblief die vrymoedigheid om enige kommentaar of foute onder ons aandag te bring.

Kommentaar
SKENKINGS