11/2/2025
’n Aanlyn paneelgesprek aangebied deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns
Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns nooi alle belangstellendes hartlik uit na ʼn aanlyn paneelbespreking deur forensiese linguiste oor taal en toegang tot geregtigheid ter viering van UNESCO se Internasionale Moedertaaldag 2025.
Datum: Donderdag 20 Februarie 2025
Tyd: 12:00-13:00
Platform: Aanlyn via MS Teams
RSVP: Woensdag 19 Februarie 2025
Navrae: sanita@akademie.co.za