POS: HOOF- UITVOERENDE BEAMPTE (HUB)

Die pos van hoof- uitvoerende beampte (HUB) van die SA Akademie het op 1 April 2024 vakant geraak. Van die nuwe HUB word verwag om reeds op 31 Julie 2024, of so spoedig moontlik daarna, diens te aanvaar. Die Hoofkantoor van die SA Akademie is in Pretoria gevestig.

Daar word verwag dat die suksesvolle kandidaat kantoorpligtig al wees.Aansoeke om die pos van HUB (voltyds) word tot 31 Mei 2024 ingewag.

Onderhoude met geskikte kandidate word so gou moontlik gevoer en daar word verwag dat 'n aanstelling teen 31 Julie gemaak sal word.

Lees meer oor die pos hier

lees meer nuus