Vakatures

Vakatures

TAALKOMMISSIEVAN DIE SUID-AFRIKAANSE AKADEMIE VIR WETENSKAP EN KUNS

Die bevordering van die gebruik en gehalte van Afrikaans is ’n sleuteldoelstelling vandie Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Sedert 1917 tree die Akademie se Taalkommissie standaardiserend op ten opsigte van Afrikaans as skryftaal en in belang van die gebruik en ontwikkeling van Afrikaans in al sy funksies. ’n Belangrike resultaat van hierdie werk is die Afrikaanse woordelys en spelreëls(AWS), waarvan die elfde uitgawe in 2017, die eeufeesjaar van die AWS, verskyn het. Die Taalkommissie werk tans aan die twaalfde uitgawe met inagname vanstreeks- en sosiale variëteite uit die breë Afrikaanse taalgemeenskap.

LEES MEER

lees meer nuus