Oproep vir nominasies Jan H Maraisprys 2024 - Sluitingsdatum: 24 Junie 2024

Oproep vir nominasies

Die Jan H Maraisprys verleen erkenning aan ’n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal deur werk en publikasies op hoë vlak en gehalte in Afrikaans. Dit kan aan ’n instansie of individu toegeken word. Die Jan H Maraisprys, vanjaar 10 jaar oud, is die grootste prys vir prestasie in Afrikaans met prysgeld van
R750 000.

Lees meer oor die nominasieproses

lees meer nuus