POORT-publikasies

Plaas en betaal jou bestelling aanlyn.

Afleweringskostes sal tydens die betaalfase bygereken word waarna jou bestelling versend sal word sodra die betaling reflekteer.
Navrae: finansies@akademie.co.za

Op soek na 'n ouer uitgawe? E-pos ons gerus om navraag te doen oor POORT-publikasies wat tussen 1972 tot 2009 uitgereik is.
Navrae: finansies@akademie.co.za