Die TK-adviespaneel van die SA Akademie

Na die aanstelling van die Taalkommissie vir die termyn 2022 tot 2024 maak die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns graag die name bekend van die eerste Taalkommissieadviespaneel vir dieselfde periode van drie jaar.

Die adviespaneel is uit die breë Afrikaanse taalgemeenskap saamgestel om die Taalkommissie te adviseer oor veral woorde vir oorweging en insluiting in die volgende uitgawe van die gesaghebbende Afrikaanse woordelys en spelreëls. Mnr HeindrichWyngaard is aangestel as die voorsitter.

Taalkommissieadviespaneel

lees meer nuus