Gesprekspunt

Besinnings oor aktuele aangeleenthede

Meningstukke deur Akademielede en ander kundiges

Menings wat in bydraes op Gesprekspunt uitgespreek word, weerspiëel nie noodwendig die menings en opvattings van die SA Akademie nie.

Beste belange van die kind: Die onderwyser in die klas Wysigingswet op Wette op Basiese Onderwys, 2024 (WWBO) bedink

deur prof Jan Heystek, voorsitter van die SA Akademie se Onderwyskommissie
4/10/24

Op Internasionale Onderwysersdag onderskryf die SA Akademie die Unesco-tema vir hierdie jaar: ʼn Oproep om die stemme van ons onderwysers na waarde te ag ten einde ʼn nuwe sosiale kontrak met hulle te sluit ter wille van gehalteonderrig.

lees verder

Nasionale Vrouedag, 9 Augustus 2024: Dertig jaar van geslagsgelykheid: Waar staan ons nou?

deur Prof Amanda Gouws - SARChI Leerstoel in Genderpolitiek, Stellenbosch Universiteit
7/8/24

lees verder

Wêreldteaterdag, 27 Maart 2024 : Die stand van en tendense in Afrikaanse teater

deur prof Nico Luwes, voorsitter van die SA Akademie se Kommissie vir Uitvoerende Kunste
26/3/24

lees verder
SKENKINGS