Besinnings oor aktuele aangeleenthede
Menings wat in bydraes op Gesprekspunt uitgespreek word, weerspiëel nie noodwendig die menings en opvattings van die SA Akademie nie.
Hierdie jaar se tema vir Internasionale Onderwysdag is ‘‘opvoeding vir blywende vrede’’. Dr Jaco Deacon skryf oor die belangrikheid van leierskap om suksesvolle skole te bly bou in Suid-Afrika.
lees verderInternasionalevertaaldag is in 1991 deur die Federasie van Internasionale Vertalers [FIT] geskep en in 2017 deur die Verenigde Nasies geproklameer...[Ver]taalkontekste is natuurlik so wyd soos die Heer se genade, maar vanjaar se Vertaaldag-tema,“Translation unveils the many faces of humanity”, wil waarskynlik veral klem plaas op die funksie van letterkunde-in-vertaling.
lees verder