Besinnings oor aktuele aangeleenthede
Menings wat in bydraes op Gesprekspunt uitgespreek word, weerspiëel nie noodwendig die menings en opvattings van die SA Akademie nie.
“Erfenis” en “geskiedenis” is twee begrippe wat ons dikwels in samehang hoor. Is erfenis egter dieselfde as geskiedenis, in die akademiese sin van die woord, en is erfenis iets waarmee historici hulself besig hou?
lees verderProf Rinelle Evans bedink die konsep ‘geletterdheid’ in 'n moderne konteks.
lees verderEk gee tans vir die eerstejaars toegepaste sosiolinguistiek en een van die aspekte wat in die kursus behandel word, is taalhoudings teenoor die niestandaardvariëteite van Afrikaans. Ek is die enigste persoon in die klas wat Standaardafrikaans praat.
lees verder